03 October 2006

Ek het my ander blog (stupidly) verander na 'n Beta version toe en nou is dit onmoontlik om enige ding op dit reg te kry! Ek kan nie prentjies laai nie, en my boodskappe kom net met die titel op.

So toe besluit ek om maar oor te begin en nooit weer 'n Beta version van enige iets te gebruik nie - DIT SUCK!!! Aan die postiewe kant het ek nou 'n nuwe browser...Firefox is baie vinniger as Internet Explorer.

Ek sal al my ander goed weer oor post hier, en nuwe links vir almal uitstuur. Jammer vir die verwarring.

No comments: